Die app werk nie meer op iOS 9 nie, wat meestal op iPhone 4’s gelaai is.
WhatsApp het officially ouer weergawes van Apple se iPhones gedrop in terme van support. iOS 9 sal nou nie meer werk met die popular messaging app nie. Dit beteken dat almal met iPhone 4’s moontlike probleme met WhatsApp sal begin ervaar. iOS 10 het al in 2016 uitgekom, so WhatsApp se argument is dat daar nie te veel users is wat nog op die ou system sal wees nie. App companies drop gewoonlik ouer versions van fone om hulle support agile te hou. Dit raak onprakties vir hulle om vir al die verskillende ouer weergawes van operating systems te cater.