Vans sal teen 2030 net sustainable material gebruik om hulle skoene te vervaardig

April 28, 2021

Hulle meen dat hulle reeds sover as moontlik circular products maak.

Vans het ‘n verklaring uitgereik waarin hulle meen dat hulle teen 2030 100% sustainable sal wees. Dit beteken dat hulle al hulle skoene sal maak van herwinbare, sustainable materiaal, of sogenaamde “circular products”. Die sneaker brand doen dit omdat hulle vir die United Nations wil help om die global sustainability goals te maak, wat onder andere insluit dat daar minder klere afval vrygestel word. Vans het verder genoem dat hulle hierdie commitment gaan gebruik om hulle kreatiwiteit uit te beeld. Hulle wil baie unieke en fashionable herwinbare skoene maak, sodat hulle mark by die idee sal inkoop.