Universiteite kan vandag tot stilstand geruk word deur protesting students

March 15, 2021

Students protest oor historic debt wat hulle ker om te register.

Students protest al van laasweek af by Wits Universiteit oor historic debt. Die oustanding skuld keer hulle om te register en hulle is serious daaroor dat dit unfair is, want die government se student finance scheme, NSFAS, sukkel om hulle somme te laat klop, en hulle is verantwoordelik vir baie van daardie studente se skuld.

Die student unions het gisteraand ‘n warning uitgereik dat studente regoor Suid-Afrika by alle kampusse gaan protest en die sal probeer om die akademiese dag te ontwrig totdat hulle toegelaat word om te register. Baie kampusse begin vandag eers met die academic year.