Uber drivers word tans as self-employed beskou, so hulle het basies geen benefits nie.
Uber gaan binnekort moontlik ‘n klasaksie in Suid-Afrika se courts moet deurmaak. Die saak gaan oor die feit dat Uber drivers in die land geen employment benefits of rights het nie. Dit is omdat die drivers beskou word as self-employed en nie employees nie. Baie drivers voel dit is onregverdig, want hulle is dan unprotected, kry geen overttime nie en kan enige tyd deur die app gefire word. ‘n Local prokureur werk nou met ‘n legal expert van die UK om ‘n klasaksie in Suid-Afrika aan die gang te kry wat hierdie situasie sal verander sodat Uber wel vir hulle drivers benefits moet gee en employees moet noem. Die saak is nog nie by die hof ingedien nie, maar dit gaan blykbaar binnekort gebeur.