Twitter toets blykbaar twee nuwe features.

April 29, 2021

Hulle noem dit “Tip Jar” en “Superfollow”

Twitter is blykbaar besig om twee nuwe features te toets, “Tip Jar” en “Superfollow”. Bride is daarop gemik om vir creators op die platform te help met monetization. 

Die Tip Jar feature, byvoorbeeld, bied vir users ‘n dropdown menu met links na al die verskillende platforms waar hulle vir daardie creator kan support, soos PayPal, Patreon ens. Superfollow werk so dat mense kan subscribe om teen betaling iemand te follow. Dan sal jy access kry tot exclusive content wat gewone followers nie kan sien nie. Dit is nog nie duidelik presies wanneer hierdie features beskikbaar sal wees nie.