Suid-Afrikaanse model is deel van nuwe Gucci campaign

May 12, 2021

Siphosethu Ncise kan gesien word in Gucci se Ouverture-reeks.

Suid-Afrika spog met ‘n model wat deel is van Gucci se nuutste campaign. Siphosethu Ncise, beter bekend as Sethu, kan gesien word in Gucci se internasionale bekendstelling van hulle Ouverture-reeks. Hy het ‘n foto van homself in die label se nuwe designs op Instagram onlangs gedeel. 

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Prιɴce Seтнυ (@sethuofficial)

Hy is vir net meer as 4 jaar nou ‘n voltydse model en volgens sy caption was dit nog altyd sy droom om met Gucci te werk. Sethu het in die verlede met luxury brands soos Versace, Dunhill, Lanvin, Valentino en Zegna ook gewerk.