Suid-Afrika meet die week met ander lande wat ons geflag het vir travel

March 16, 2021

Die cabinet wil die impression dat Suid-Afrika die source van die nuwe COVID varient is verander.

Suid-Afrika is deur ‘n paar ander lande geflag vir travel. Die lande sluit sekere Europese destinations in, asook die UK en USA. Dit beteken dat South Africans nie kan travel na die lande toe nie en daardie citizens kan ook nie na SA kom nie. Natuurlik damage dit die tourism economy baie. Die minister van tourism gaan die week met van hierdie lande ontmoet om te kyk of hulle die bans kan lig. Volgens die officials is die feit dat hierdie lande na die nuwe varient verwys as die “South African Variant” verkeerd en gevaarlik, want dit laat dit lyk asof ons die source van die nuwe mutated virus is. Hulle wil dit duidelik maak dat nuwe variants in talle ander lande ook gekry is en dat hierdie labelling lasting skade aan SA se reputation kan aanbring. Hulle hoop om travel na die meeting selfs meer oop te kan maak.