Suid-Afrika is finally terug op level 1

March 1, 2021

||

Curfew is nou korter, meer mense kan gather en drank kan oor naweke verkoop word.

Die President het gister die land address om te announce dat ons teruggaan na level 1 van die lockdown. Dit kom as gevolg van die decline in Coronavirus cases oor die afgelope paar weke. Suid-Afrika het ook goed gevorder met die vaccinne drive sover – amper 70 000 mediese personeel is al ingespuit. Die land is van vandag af terug op level 1, wat beteken die curfew is korter (van 00:00 – 04:00) en dat meer mense sal kan gather, ook vir social events. Drank mag nou ook op normale tye verkoop word, including naweke. Die President het egter gewaarsku dat Suid-Afrikaners steeds versigtig moet wees, want ‘n third wave kan ons tref as ons onverantwoordelik gaan begin wees.