Starbucks drop ‘n nuwe craft coffee range

March 19, 2021

||

Die “cold & crafted” range kom in drie options.

Starbucks het die week ‘n nuwe range of products announce. Die “Cold & crafted” range kom in drie variants: sweetened black, milk and mocha, and milk and vanilla. Volgens Starbucks is koue koffie op die rise en hulle wil die market vroeg vang met hierdie nuwe produkte. Die produtke bevat elk minder as 100 calories. Alhoewel dit koud bedien moet word meen Starbucks dit is steeds van excellent quality en hulle wou nie die taste profile negatively affect nie.