Spotify support nou Afrikaans en Zulu as die app language

March 19, 2021

Users kan nou hulle apps stel na een van die tale toe.

Spotify het onlangs nearly 36 nuwe tale op hulle app gelaai. Among hierdie nuwe tale is Afrikaans en Zulu. Beide languages is onder die top 3 most-spoken home languages in Suid-Afrika. Spotify argue dat hulle meer inclusive wil wees en daarom meer local languages probeer feature. Users wat hulle music apps wil switch kan dit doen deur te gaan na die app se settings en hulle sal daar die main language opsie kan adjust. Al Spotify se buttons, descriptions en settings sal dan in Afrikaans of Zulu display, depending on watter een die user kies.