Spotify se nuwe “HiFi” subscription beteken jy kan jou gunstelings numbers in lossless quality luister

February 25, 2021

Hulle rol tans die nuwe subscription in sekere lande uit.

Spotify het die week aangekondig dat hulle ‘n nuwe subscription opsie bekend gaan stel. Dit gaan Spotify HiFi genoem word. Die package beteken jy sal hits kan stream in lossless quality.

Dit sal die hoogste streaming kwaliteit op Spotify nog wees en ‘n aansienlike verskil in klank quality inhou wanneer mens dit compare met die gewone premium Spotify subscription. Die nuwe features word eers in sekere lande bekendgestel, maar dit is nog nie duidelik of Suid-Afrika een van die lucky countries sal wees nie.