Showmax het nou free content available

April 8, 2021

Users hoef nie op te sign om die series te kyk nie.

Showmax het announce dat hulle nou ‘n collection van free content op hulle platform available gemaak het. Die content is meestal local series, soos The Throne. Jan Braai en Being Bonang. Users wat hierdie shows wil kyk hoef nie op te sign nie en kan dadelik begin stream. Die catch is dat jy net die eerste season van die shows kan kyk. Indien jy hooked is en verder wil binge gaan jy moet opsign en ‘n paid subscription by Showmax uitneem.