Shoprite beplan om hulle eie SIM-kaarte te release

March 18, 2021

Hulle sal cheap data bundles beskikbaar maak op hulle network.

Shoprite beplan blykbaar om hulle eie SIM-kaarte te begin verkoop. Dit is deel van hulle move om ‘n nuwe selfoon netwerk te begin. Shoprite is een van die grootste retailers in Afrika en hulle fokus op affordability. Customers kan dus verwag dat die data bundles op Shoprite se network affordable en relatively cheap sal wees. Hulle het nog glad nie timelines gegee nie, maar according to reports kan die SIMs dalk al teen die tweede helfte van 2021 beskikbaar wees vir mense om te koop en te gebruik.