Russia verplig nou vir smartphone users om Russian apps op hulle devices af te laai

April 8, 2021

||

Wanneer jy jou device opstel sal dit jou prompt om te choose watter Russian apps jy wil install.

Russia het sopas ‘n nuwe law gemaak wat Russians verplig om Russian software op hulle smart devices te laai. Dit sluit in smartphones, smart TV’s en computers. Die motivation hiervoor is apparently dat hulle Russian developers will support, alhoewel sommige mense dit die “law against Apple” noem. Apple het aan Reuters genoem dat hulle van nou af vir Russian users sal prompt om ten minste een Russian app te install wanneer hulle ‘n nuwe iPhone se setup doen. Maar, Apple sal eers seker maak dat die apps almal voldoen aan hulle eie privacy standards. Conspiracy theorists vermoed die apps sal tracking capabilities include sodat die Russian government mense kan monitor.