Rich Mnisi het ‘n nuwe capsule met Johnny Walker vrygestel

May 26, 2021

Dit sal gebruik word om die brand se 200ste bestaansjaar te vier.

Die plaaslike ontwerper, Rich Mnisi het ‘n nuwe capsule vrygestel saam met Johnny Walker. Die items is gemaak met die doel om die bekende whisky brand se 200ste bestaansjaar te vier. 

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Rich Mnisi (@therichmnisi)

Hy het op Instagram van die klere in hierdie capsule gedeel en genoem dat hy opgewonde is om hierdie items vir Johnny Walker te kon maak. Dit is nie die eerste keer wat hy met die brand werk nie. Hy het in die winter van 2020 ook gewerk met Johnny Walker as deel van hulle #KeepWarm campaign.