Prince Philip se funeral vind hierdie Saterdag plaas

April 13, 2021

Harry het return na Britain daarvoor, maar Meghan het besluit om in America te bly.

Prince Philip se funeral vind hierdie Saterdag plaas. Dit sal op TV en op die internet available wees vir anybody wat dit sou wou kyk. Prince Harry, wat onlangs deur die royals ge-exile is, het return na die UK vir die funeral. Sy vrou, Meghan Markle, het egter besluit om by die huis te bly. Volgens The Mirror wil Meghan nie die “centre of attention wees nie. Haar dokter het ook vir haar advise om nie te travel nie, aangesien sy pregnant is. Volgens ‘n vriend van Meghan het sy wel vir Harry gesê sy kan deurvlieg indien hy haar daar soek, maar die besluit is glo entirely syne.