According to reports wil hy dit doen om government costs te sny.
City Press het report dat hulle inside info gekry het dat President Cyril Ramphosa ‘n cabinet reshuffle sterk oorweeg. Die motivation hiervoor is dat dit government spending sal sny, aangesien hy sekere departments wil combine. Van die departments wat hy blykbaar wil combine is die Department of Small Business Development under the Department of Trade and Industry. Die report suggest ook dat sekere departments heeltemal gescrap kan word, soos die Department of Public Enterprises. Voordat hy dit kan doen, though, moet hy eers wag vir ‘n internal report oor internal goverment structures wat nog nie completed is nie.