In plaas daarvan om te focus op die mystery rondom sy dood gaan die docie oor sy accomplishments en sy loopbaan.
Netflix het onlangs ‘n nuwe documentary release – “Biggie: I Got a Story to Tell”. Die docie gaan oor die rapper, Christopher “Notorious BIG” Wallace, se kort maar influential lewe. Biggie is doodgeskiet toe hy net 24 was. Twee weke na sy dood het twee albums uitgekom met donker themes, “Life after death” en “Ready to die”.
Die documentary gaan egter nie regtig oor die mystery van sy jong dood nie. Dit gaan eerder oor sy lewe en vernaam sy verhouding met sy ma. Dit is die eerste documentary oor Biggie wat die hele murder mystery-element sidestep en net focus op die waves wat hy in die music scene gemaak het. Hulle kyk wel na sy involvement in die drug industry – Biggie was op ‘n stadium ‘n groot cocaine dealer gewes.