Netflix het nou ‘n TikTok-tipe option, “Fast Laughs”.

March 4, 2021

Dit word nou in sekere lande op die app beskikbaar gemaak.

Kwesta het 5 jaar laas ‘n album gedrop. Fans is excited, aangesien hy vandag finally sy nuutste album, “Fire In The Ghetto” sal release. Die album word beskryf as ‘n “fire in the ghetto” en feature collabs met Troublle en Gobi Beast. Kwesta se mission met die album is om die authentic township stories deur musiek te vertel. Hy meen dit is ook wat sy fans van hom verwag. Sy vorige album is ‘n 13-time platinum record.

Netflix het ‘n nuwe update in sekere lande beskikbaar gemaak wat hulle latest “Fast Laughs” tab include. Wanneer users daarop click sal hulle ‘n screen sien wat amper soos TikTok video’s lyk. Die kort video’s is van die funniest moments uit van Netflix se series en movies.

Die idee hiermee is dat Netflix ook ‘n social engament kant kry. Users sal ook die fliek of show waaruit die clips kom kan add tot hulle watchlist. Sodoende kan hulle moontlik ook hulle views verhoog. Mense sal die clips kan share op Facebook, Instagram en WhatsApp ook.