Die local rapper het gister die nuus in ‘n Tweet geshare.
Nasty C, een van die mees suksesvolle local rappers, gaan vandag op die Ellen DeGeneres Show optree. Nasty het die nuus in ‘n Tweet gedeel. Hy’t ‘n poster van homself met die Ellen logos bekendgestel. Op die EllenTube website wil dit appear asof Nasty C saam met Ari Lennox hulle nuwe number, Black & White, gaan perform. Soos per usual sal Nasty C dan ook deur Ellen ge-interview word na sy performance. Suid-Afrikaners behoort die show eers oor ‘n week of twee op die TV te kan sien, maar dit sal hopelik voor dan op YouTube available wees.