MSC Cruises het al hulle trips vanaf SA gecancel tot November toe

February 22, 2021

Dit kom as gevolg van lockdown regulations wat skeepvaarte verban.

MSC Cruises, die grootste privaat cruise company in die wêreld, het amptelik alle trips vanaf Suid-Afrika gecancel tot ten minste November toe. Alhoewel lockdown regulations gereeld verander word nightclubs en cruises nog die heeltyd verban. Alhoewel MSC hoopvol was dat hulle hierdie jaar sou kon vaar vanuit SA lyk dit nou asof daar nie so kans is nie. Hulle het vir alle passengers vouchers gegee wat hulle vir ander trips kan gebruik tot en met April 2022 toe. Hulle hoop dat die government die regulations teen November die jaar sal verslap.