Hulle huweliksertifikaat wys dat hulle op die official royal wedding dag getrou het.
Tydens haar tell-all interview met Oprah in die begin van die maand het Meghan Markle genoem dat sy en Harry drie dae voor die royal wedding in geheim getrou het om dit meer intiem en spesiaal tussen hulle twee te maak. Maar, The Sun in die UK het gaan krap en gou agtergekom dit is nie die waarheid nie. Meghan en Harry se huweliksertifikaat bevestig dat hulle getrou het op die dag van die official royal wedding. The Sun beweer dat wat dalk kon gebeur het is dat Meghan en Harry vows exchange het drie dae voor die tyd. Maar sover as wat die actual troue gaan het hulle beslis nie drie dae voor die tyd legally getrou nie.