Sy het foto’s van die shoot op Instagram geshare.
Op Instagram het die artist Megan Thee Stallion foto’s van haar nuwe photoshoot met Calvin Klein geshare. Sy is deel van die brand se nuwe Spring 2021 collection wat binnekort vrygestel word.
Megan het in ‘n onderhoud onlangs confirm dat sy al van jonk af ‘n groot CK fan is en dat sy baie honoured is om die brand te represent in hulle nuwe marketing campaign. Van die foto’s word reeds op billboards en signs regoor America gebruik.