In ‘n nuwe Instagram-post het sy verduidelik dat sy vir twee dekades reeds al deel van die LGBTQ community is.
Die aktrise, Megan Fox, het onlangs aangekondig dat sy bisexual is. In ‘n nuwe Instagram-post het sy verduidelik dat sy reeds vir die afgelope twee dekades deel van die LGBTQ gemeenskap is. Sy was blykbaar voorheen net nog nie gemaklik daarmee om oor haar seksualiteit te praat nie.
Sy het gekies om dit nou met haar followers te deel omdat sy uiteindelik reg is om dit te doen. Sy wou ook graag in die manier deelneem aan Pride Month. “Putting the B in #LGBTQIA for over two decades @moveon @intoactionus #pride,” het die caption gelees.