Maroon 5 en Meghan Thee Stallion gaan op ‘n psychedelic trip in nuwe music video

March 12, 2021

“Beautiful Mistakes” het vandag gedrop.

Maroon 5 en Meghan Thee Stallion het ‘n nuwe track saam release, “Beautiful Mistake”. Die song se music video het vandag gedrop en in dit gaan die duo op ‘n psychedelic trip deur die strate van Los Angeles. Die video bevat baie CGI materiaal. Adam Levine word gesien in ‘n pienk kar. Soos hy ry raak als meer surreal.

Later kom Meghan Thee Stallion ook op die toneel in haar eie kar, duidelik ook op ‘n trip soos sy haar dele van die song rap. Sy is ook genomineer vir die jaar se Grammy toekennings in die Best Artist category. Kyk na “Beautiful Mistakes” se music video hieronder.