Man breek die record vir hoeveelheid keer iemand dieselfde fliek by die movies gaan kyk het

March 30, 2021

Hy het Avengers: Endgame 191 keer gaan fliek.

In Amerika het ‘n man die Guinness World Record gebreek vir hoeveel keer iemand dieselfde fliek by die movies gaan kyk het. Ramiro Alanis het Avengers: Endgame 191 keer gekyk by cinemas naby hom. Hy het in ‘n interview met CNN genoem dat hy op Saterdae en Sondae die fliek 2 keer elke dag gekyk het. Die fliek is langer as 3 ure, wat beteken hy moes 6 ure elke dag van die naweek afstaan aan die Avengers movie.

 

 

Hy het ook dikwels in weeksaande die fliek by die cinema gaan kyk. Alanis moes sy social life en dinge soos die gym opgee om hierdie record na te jaag. Die fliek het in April 2019 uitgekom en teen Junie van daardie jaar het Alanis dit reeds 110 keer gesien. Guinness het eers onlangs sy record kon verify en dit is hoekom hy verlede week eers die news gekry het.