Die video het reeds 1.4 miljoen views sedert dit opgelaai is.
Chris Mouton van Love Island-faam is besig om groot backlash te ontvang nadat hy ‘n video op TikTok gelaai het waar hy ‘n queer aesthetic aanneem net om aan te voer dat hy eintlik straight it. In die video het Chris sekere dinge gewys wat hy doen wat mense gewoonlik so koppel aan die LGBTQI+ gemeenskap, soos om sy naels te verf of chokers te dra. In die description van die video noem hy al hierdie dinge en voer dan aan dat hy steeds straight is. TikTok users het uitgevaar teen hom omdat hy klaarblyklik meen dat daar stereotipiese “gay gedrag” is. Beide local en internasionale TikTok users het vir Chris aangevat oor sy video.
@chrismouton