Load shedding is hier tot Woensdag toe

March 15, 2021

Eskom het dit extend op Sondagaand.

Eskom het Sondagaand announce dat die national load shedding sal aanhou tot ten minste Woensdag op stage 2. Dit kom na nog generational capacity by sy power stations ingegee het. Eskom het initially load shedding tot en met Sondag aangekondig, maar hulle is nog nie reg om die ligte aan te hou nie. Alhoewel die land op stage 2 is is mense wat deur die City of Cape Town van krag voorsien word deur die dag op stage 1. Dit is omdat die City ekstra capacity het om een vlak van load shedding deur die loop van die dag te keer. Eskom het aangevoer dat die situasie baie volitatile is en dat dit selfs na Woensdag nog kan aangaan met rolling blackouts.