Daar is net 666 gemaak en elkeen is genommer met ‘n druppel mens bloed.
Lil Nas X het die week ‘n nuwe music video gedrop en kort daarna ook nuwe sneakers met Nike release. Die sneakers word “Satan Shoes” genoem en daar is ironically net 666 daarvan gemaak. Die skoene is elkeen teen die kant genommer met ink wat gemeng is met ‘n druppel human blood. Mense op social media het nie baie van die shoes gelike nie. Lil Nas X het ‘n official “apology” oor die shoes op YouTube gelaai.