Hulle collab met Langa Mavuso vir hierdie items.
Levi’s het gepartner met SA musician, Langa Mavuso om ‘n nuwe Pride collection te create. Die collection is by Levi se 2021 Digital Collection Unveiling bekendgestel. Een van die mees inconic items in die collection is ‘n trucker jacket wat Mavuso gemaak het. Dit het die name van iconic queer persons op die fabric. Die collection is totally unisex. Levi’s wou dit release in Maart, aangesien dit Human Rights Month is. Die collection is nou beskikbaar.