It features contributions from Kid Cudi, Pharrell, Future, Bizzy Banks, and others.
Kit Kat het confirm dat hulle ‘n nuwe flavour van hulle famous chocolate gaan maak. Kit Kat Key Lime Pie word tans getoets voor dit vervaardig en distribute sal word. As mens na foto’s kyk lyk dit asof die chocolate nie die gewone coco colour gaan feature nie, maar eerder ‘n striking lemmetjie groen. Kit Kat gaan blykbaar net ‘n gewone, 4 wafer size weergawe van die chocolate maak en dit klink asof dit net vir ‘n limited time beskikbaar sal wees.