Kim Kardashian gaan dalk haar divorce met Oprah bespreek

March 2, 2021

Sy wil glo honest en open met die public wees.

Kim Kardashian het onlangs gefile vir ‘n divorce met haar man van 7 jaar, Kanye West. Alhoewel die storie al vir maande lank aankom is mense baie curious oor wat gelei het tot die radical move van Kim se kant af. In ‘n artikel in die Bizarre magazine het ‘n source naby aan Kim dit gedrop dat Kim baie graag met Oprah ‘n interview wil doen om haar kant van die storie te vertel. Sy wil graag open en honest met die public wees, want sy voel “hulle verdien dit”. Oprah het nog nie gecomment hierop nie, maar sy het al soortgelyk high-profile interviews in die verlede gedoen.