Jy sal binnekort ‘n screenshot van ‘n volle web page kan neem

March 11, 2021

Screenshots is iets wat users daagliks gebruik en seker een van die most popular functions op enige smart device.

Met Android se volgende update kan screenshots nog smarter raak. Android werk blykbaar aan ‘n feature waar users ‘n hele web page sal kan screenshot met een click. Tans moet users verskillende screenshots neem van een blad om al die content te capture. Die nuwe update sal beteken dat jy met een click die hele page sal inkry in een lang screenshot. Die foon sal self die page scan en dan ‘n foto create. Die feature het nog baie bugs, maar die developers is seker dat hulle teen middel hierdie jaar die issues sal uitgesorteer het en uitrol aan users.