Die chips het in Julie laasjaar al in SA aangekom, maar dit was van die menu’s remove, tot nou toe.
KFC’s regoor Suid-Afrika het nou weer Tabasco chips op hulle menu’s. Hierdie chips was in Julie 2020 beskikbaar gewees, maar dit het net vir ‘n paar weke gehou, toe word dit van die menu afgehaal. Tot nou toe. Dit lyk asof KFC die campaign van vooraf try launch. Die chips is basically KFC se gewone potato chips, maar met Tabasco spice bo-oor. Dit kos R5 meer as die gewone chips. In terme van taste is die Tabasco chips obviously baie meer spicy en hot.