Jy kan nou ‘n Tesla met Bitcoin koop

March 25, 2021

||

Elon Musk het die nuus op Twitter announce.

Elon Musk en sy company, Tesla, het onlangs groot news gemaak nadat beide hy en die company Bitcoin gekoop het. In ‘n Tweet het Must die week announce dat jy nou ‘n nuwe Tesla kar sal kan koop met Bitcoin. Musk het genoem dat hulle nie van plan is om die Bitcoin na gewone cash te convert nie. Hulle wil hulle crypto reserves opbou sover as moontlik. Musk het ook confirm dat Tesla branches in ander lande ook binnekort Bitcoin sal aanvaar – vir nou is dit net die USA Tesla offices wat dit sal accept. Hulle verwag dat minder as 5% van al hulle transaction deur middel van crypto sal geskied.