Jy kan nou in Spongebob se pynappel-huis woon

March 13, 2021

Die replica float op die see in California en is gebou vir die release van ‘n nuwe Spongebob movie.

Spongebob fans kan nou letterlik binne in die cartoon charater se huis woon. Paramount, die producers van die kids program. Het aangekondig dat hulle ‘n real-life floating pineapple huis gebou het. 

Dit float op die see by California en fans kan verblyf in die venue book. Die replica is gemaak vir die release van ‘n nuwe Spongebob movie wat binnekort release word. As gevolg van die panemic kan gaste nog nie nou al book nie, maar jy kan wel ‘n virtual toer neem.