Jacob Zuma ontmoet vandag met die ANC se top 6

March 8, 2021

Hulle gaan hom try convince om voor die Zondo commission te verskyn, maar die chances is min dat hy dit sal doen.

Jacob Zuma sal waarskynlik vandag met die ANC se top 6 ontmoet nadat hy vir weke lank al weier om voor die Zondo commission te verskyn. Vir die afgelope maand het ministers en ander important figures vir Zuma by Nkandla gaan kuier om hom te oorreed om na die commission te gaan, want Zondo het aansoek gedoen by die Constitutional Court vir Zuma se arrest. Zuma weier egter steeds. In die meeting met die ANC se top brass gaan hulle ten to one ook try pressure op hom sit, maar Zuma is so anti-establishment dat hy waarskynlik nie sal luister na hulle nie. Zuma se familie sal blykbaar vir die media ‘n update oor die meeting gee sodra dit klaar is. Die meeting is al verskeie kere uitgestel as gevolg van die unavailability van Zuma of die lede van die top brass.