In Iceland raak dit nou ‘n trend dat mense hotdogs braai op lava

March 26, 2021

Op social media drop hikers video van hulle cooking adventures op volcanos.

In Iceland het daar laas week ‘n volcano errupt, wat beteken daar is heelwat lava rondom die berg wat tans besig is om af te koel. Dit het nie lank geneem vir adventurous hikers om te venture na die volcano toe nie.

In verskeie social media videos kan hikers gesien word waar hulle wors vir hot dogs braai op cooling lava. Ander hikers het marshmallows gaan braai by die volcano. Die authorities het vir hikers gewaarsku dat volcano sites baie gevaarlik is en dat hulle mense afraai van sulke excursions.