Het jy geweet, Suid-Afrika load shed vir 10% van die jaar?

March 13, 2021

Volgens die experts gaan dit baie erger raak voor dit beter word.

Die Council for Scientific and Industrial Research het reveal dat Suid-Afrika amper 10% van enige jaar sonder krag sit. In 2020 het ons 859 ure van load shedding gehad – een van die rofste jare vir rolling blackout tot op hede. Die navorsing wys ook dat Suid-Afrika se favourite load shedding level, level 2 is. Seker die mees shocking statistic van hierdie study is die een wat wys dat Eskom vir die afgelope drie jaar ‘n decline sien in hulle capacity. Dit beteken dat load shedding waarskynlik nog erger gaan raak, voor dit beter raak (indien ooit).