Gucci winkels in SA laat mense glo toe om empty shopping bags af te neem

March 31, 2021

Apparently vra hulle R1 000 vir sulke shoots.

According to social media users laat sekere SA Gucci branches customers toe om empty shopping bags in die winkel af te neem vir R1 000 per shoot. Die customers gebruik dan hierdie pics op hulle Instas sodat dit lyk asof hulle by die luxury label shop. Die staff druk glo die R1 000 in hulle sakke, want Gucci beweer hulle sal nooit sulke goed toelaat nie. Daar is blykbaar selfs mense wat amper weekliks sulke shoots gaan doen, sodat hulle followers moet dink hulle Gucci collection expand teen ‘n goeie pace!