Die “Mad Cookies” handsak is online beskikbaar teen R45K.
Gucci het onlangs ‘n nuwe handsak release wat lyk soos ‘n outydse koekieblik. Die item se naam is “Mad Cookies” en kos meer as R45 000 een! Die handsak is gemaak van 3D printed plastiek en het ‘n water colour painting van ‘n kind en sy kat wat hulle borde uitlek op.
Die deksel van die handsak/blikj het ‘n magneet in sodat dit toebly. Gucci se idee was blykbaar om ‘n luxury retro item te skep met hierdie release.