Google Workspace is nou gratis vir almal.

June 17, 2021

Jy kan al die funksies op Google Meet, Docs, Slides en meer verniet gebruik! Google Workspace is waarskynlik een van die gewildste collaboration platforms wat bestaan en dit het na COVID-19 net nog gewilder geraak. Google Workspace het aangekondig dat hulle alle funskies nou gratis vir users gaan aanbied. Dit beteken dat users al die premium funskies van Gmail, Google Docs, Slides, Sheets en meer kan gebruik sonder enige betaling. Die enigste ding wat beperk sal wees is byvoorbeeld hoeveel spasie jy op Google se cloud storage kry en die feit dat jy ‘n Gmail domain sal moet gebruik in plaas van jou eie een om jou rekening oop te maak.