Giuliva Heritage team op met H&M om ‘n nuwe clothing range te launch

March 3, 2021

Giuliva Heritage maak klere wat gewoonlik vir mans bedoel is en omskep dit in items vir vroue.

H&M het aangekondig dat hulle gaan werk met die luxury brand Giuliva Heritage. Hulle create klere wat gewoonlik vir mans bedoel is, soos pakke en tuxedos, en omskep dit in vroueklere. H&M sal nou van hulle klere begin stock. Beide brands is ook serious oor sustainability en daarom maak hulle parntership nog meer sense, want die klere word van recycled materiaal gemaak.