Sy het recently ‘n campaign shoot met die brand gedoen. GOT’s Maisie Williams is H&M’s new sustainability ambassador.
H&M het recently hulle nuwe global sustainability ambassador announce. Maisie Williams van Game of Thrones sal vir die volgende paar maande hierdie role vir die fashion house fill. Maisie se werk sal wees om vir mense through strategic campaigns te encourage om klere te recycle of om unwanted items te reuse.
H&M se goal is om teen 2030 exclusively 100% sustainable materials te gebruik om hulle klere te produce. Maisie het haar eerste shoot met die H&M fashion house onlangs voltooi en dit op Instagram geshare.