Drake release 3 nuwe songs

March 5, 2021

Die EP se naam is “Scary House 2”.
Drake het fans gister surprise toe hy laat weet het hy drop vandag ‘n nuwe EP met 3 songs op. Die EP se naam is “Scary House 2” en is ‘n sequel van ‘n EP met dieselfde naam wat hy in 2018 release het. Die drie songs se name is “What’s Next?”, “Wants and Needs” en “Lemon Pepper Freestyle”. Drake het ook OVO Sound Radio relaunch vandag, wat sy 24-hour radio station is. Dit was voorheen op Apple Music gehost. Nou sal dit net op SiriusXM beskikbaar wees. Drake gaan waarskynlik later in 2021 ‘n studio album drop.