Discovery hoop om lede vanaf Mei te begin vaccinate

March 29, 2021

Hulle wil 50 000 mense per dag jab sodra hulle stock aankom.

Discovery het in ‘n brief aan hulle lede aangedui dat hulle in Mei stock van hulle COVID-19 vaccines behoort te kry. According to die medical aid wil hulle 550 000 van hulle mees at risk lede eers vaccinate. In terme van pace wil hulle bykans 50 000 lede per dag jab. Although hulle hoop om vaccines te kry in Mei kan dit dalk eers in Junie kom, depending on hoe vinnig medical producers nuwe vaccines can manufacter. Private entities soos Discovery kan nie directly vaccines source nie – hulle moet die deur die state doen, wat dinge nog meer vertraag. Discovery is van plan om 20 vaccination sites oop te maak. Hulle het 3 miljoen lede in totaal.