Die New York Times het ‘n crypto art piece gemaak as ‘n joke, maar dit het verkoop vir meer as R8 miljoen!

April 1, 2021

|

Dis een van die nuwe non-fungible tokens (NFTs)

Non-fungible tokens, of NFTs is die nuwe inding as dit by cryptos kom. Dis basies digital replicas van dinge in die regte lewe. Dit het geen inherent value nie en die prys van elke item word determine deur die waarde wat buyers daaraan heg

Jack Dorsey, die founder van Twitter, se eerste Tweet is byvoorbeeld onlangs in ‘n NFT verander en dit het vir miljoene verkoop, net omdat die koper glo dit het soveel value. 

In reaction hierop het die Amerikaanse publication, die New York Times, hulle eie NFT gemaak: ‘n crypto art piece van die een van hulle comumns gemaak. Die column se title was “Buy this column on the blockchain!”.

‘n Anonomous user, 3FMusic, het die piece gekoop vir meer as R8 milljoen! Die journalist behind hierdie idee wou vir lesers ‘n praktiese example gee van hoe NFTs werk en die results wat hy gekry het was omtrent impressive. Hy het die hele proses verduidelik van digitisation tot hoe om ‘n crypto wallet op te stel. NFTs is anders as Bitcoin, wat aan ‘n tipe stock exchange gekoppel is, maar dit word steeds deur die blockchain geregulate. 

NFTs is ‘n redelike nuwe craze in die crypto market. Baie financial experts meen dit is ‘n bubble, maar mense is besig om letterlik miljoene te maak met kreatiewe digital art pieces.