Die jeans word gemaak deur Mugler.

April 7, 2021

Bella Hadid & Irina Shayk model in nuwe jeans wat lyk soos thongs.

Die models, Bella Hadid & Irina Shayk het recently video’s op Instagram gepost waar hulle Mugler se nuwe jeans afshow. Bella het ‘n denim broek gedra wat panels het wat dit laat lyk asof sy ‘n racey thong aan het. Irina het ook die thong-jeans gedra in haar shoot, maar het ook ‘n matching denim jacket gedra.

 

 
 
 
 
 
View this post on Instagram
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

 

A post shared by Bella (@bellahadid)

Mugler het ‘n kort “movie” gemaak om hulle nuwe denim ensemble te release. Hulle wou juis iets out of the ordinary doen vir hulle virtual drop. Die movie is 7 minute lank en contain selfs CGI footage!