Die jaar se Grammys trend: matching face masks!

March 17, 2021

Die artists het omtrent almal ensure hulle coordinate hulle masks en outfits.

Die Grammys is gewoonlik, soos enige ander awards evening in Amerika, ‘n opportunity om te sien wat is die biggest fashion trends of the time. Die jaar was die trend matching face masks gewees. Natuurlik moes al die guests masks dra na die geleentheid toe soos per COVID-regulations. Die celebs het ensure hulle masks match hulle outfits sover as moontlik. Billie Eilish en haar broer het altwee outfits deur Gucci gedra en hulle maskers was van die selfde material gemaak. Taylor Swift het ook ‘n floral masker gedra, wat haar rok bykans heeltemal gepas het. So ook het Harry Styles die trend gevolg, alhoewel hy darem ‘n pers serp gedra het net om die colours bietjie te disrupt.