Die Fugard sluit sy deure

March 20, 2021

Dit kom na COVID hulle gekeer het om ‘n inkomste te kan maak.

Die week het die Fugard Theatre in Kaapstad annouce dat hulle hulle deure gaan sluit. Die theatre is al vir jare in die Kaap en is ‘n iconic deel van die land se drama scene. Ongelukkig kon hulle nie die COVID regulations survive nie. Hulle kan nie meer productions aanbied nie, wat beteken daar is geen inkomste wat generate word nie. Die gebou waarin die Fugard was sal nou teruggegee word aan die owners – die District Six Museum.